Graad drie Tema:God se Helde Die eerste kwartaal – Die Rigters W1 - Gideon God se Man W2 - Wat Gideon geword het W3 - Simson God se man W4 - Ongehoorsaamheid en Simson W5 - ‘n Priester wat sonde bedek W6 - God roep die jong Samuel W7 - Samuel aan die werk vir God
Die tweede kwartaal – Die Konings W1 - Saul die eerste koning W2 - Saul die held W3 - As God deur ons werk is ons slegs die instrument W4 - God gebruik onbelangrike mense. W5 - Saul sondig maar is te trots om hom te bekeer. W6 - Dawid God se Held W7 - Dawid die kind van God W8 - Dawid se sonde W9 - Die verskil tussen Saul en Dawid
Die derde kwartaal – God rus sy mense toe W1 - Salomo kies wysheid W2 - Salomo die ryk slim man (voorspoed met God se wysheid) W3 - Die slim Salomo sondig W4 - God se man Elia W5 - Elia en die Baal Profete W6 - Selfs in dapper man vlug soms! W7 - God se werk moet aangaan; Elisa volg Elia op W8 - God beskerm sy volk