Die eerste kwartaal – Die Rigting wyser W1 - Die Ou-Testament W2 - Die Nuwe-Testament W3 - Hoekom is die Bybel daar? W4 - Die Bybel bewys self dat wat daarin geskryf is die waarheid is W5 - Hoe leer ‘n mens die Bybel? W6 - Onderwerp studie W7 - Hoe verstaan ek die Bybel?
Die tweede kwartaal – Die ou-verbond W1 - Die verbond met Abraham W2 - Die nuwe verbond W3 - Inlyf van die ou en nuwe verbonde W4 - Mense priesters van die ou verbond en Christus Priester van die Nuwe verbond. W5 - Wat word van die ou verbond? W6 - Wie was Satan en wat was sy houding? W7 - Sonde bring dood, siekte en lyding in die wêreld.
Die derde kwartaal – Jesus se lewe W1 - Wie was Jesus? W2 - Jesus se koms is deur God beplan en deur die profete verkondig lank voor Sy geboorte W3 - Die geboorte van Jesus W4 - Jesus as kind W5 - Jesus word gedoop W6 - Jesus se werke W7 - Jesus se liefde vir ons