Graad nul Tema: Wie is God? Die eerste kwartaal – leer God ken W1 - God die Skepper van die natuur W2 - God skep voëls & visse W3 - God skep diere W4 - God skep mense na Sy beeld en gelykenis W5 - God het ons lief en wil met ons gemeenskap hou W6 - God praat met ons W7 - God sorg en voed Sy kinders W8 - God genees siek mense Die tweede kwartaal – Leer om God te behaag W1 - Die oog is ‘n deur wat lei na my gedagtes W2 - Waarna luister jy? W3 - Wat ontvang ons vir ongehoorsaamheid? W4 - Wat ontvang ons vir gehoorsaamheid W5 - God is nie vêr nie, Hy wil graag in ons woon as ons Hom innooi! Die derde kwartaal – Leer om God te loof W1 - Hoe loof ‘n mens die Here? W2 - Waarom moet ons die Here loof? Vir die kerk. W3 - Ons loof die Here vir die grootse geskenk ooit: Jesus W4 - Die Bybel is ‘n boek wat van God kom; Loof God daarvoor! W5 - Ouers is mense wat ons liefhet en is daar deur God gestuur W6 - Loof God vir gesondheid, kos, klere ens.