Die eerste kwartaal – Jesus en Sy helpers W1 - God roep mense om Hom te help. W2 - Alles wat die Here doen is ordelik en deeglik beplan. W3 - Jesus lei sy dissipels op W4 - Wie was Petrus? W5 - Die nuwe Petrus wat God verander het. W6 - Wie was Johannes? W7 - Andreas se lewe W8 - Wie was Matteus W9 - Die lewe van Judas Iskariot
Die tweede kwartaal – Jesus sterf vir ons W1 - Jesus se lyding deur Jesaja geprofeteer W2 - Waarom het Jesus vir ons gesterf? W3 - Jesus was nie welkom in die wêreld nie W4 - Wat beteken die dood van Jesus vir my? W5 - Die opstanding van Jesus uit die dood W6 - Jesus se opdrag voor Sy hemelvaart
Die derde kwartaal – Jesus leer ons W1 - Jesus die enigste weg na die Vader. W2 - Satan die mense moordenaar sal alles doen om mense van God weg te hou W3 - Die Koninkryk van die duisternis W4 - Die Koninkryk van die Lig W5 - Die mens se vyande W6 - Die verskil tussen kinders van God en kinders van die duiwel