Graad twee Tema:God sorg vir Sy mense Die eerste kwartaal – God sorg vir Sy volk W1 - Die volk kry swaar W2 - Die geboorte van Moses W3 - God roep Moses om vir Hom te werk W4 - Moses en Aaron kom voor die Farao W5 - Moses en die towenaars W6 - God stuur plae W7 - Die instelling van die Paasfees
Die tweede kwartaal – God gee nuwe lewe W1 - Die volk trek uit hul ou lewe na ‘n nuwe met God as hul leier W2 - God doen die onmoontlike vir Sy kinders W3 - Oorwinning saam met God is ‘n fees! W4 - God sorg ook vir ons daaglikse behoeftes W5 - God maak wette wat tot die voordeel van Sy kinders is. W6 - Die nuwe beloofde land. W7 - God straf ongehoorsaamheid
Die derde kwartaal – God voorsien die leiers vir Sy volk W1 - God stuur Jetro om Moses te leer W2 - Moses se ongeduld en ongehoorsaamheid kos hom ‘n prys W3 - Josua word die nuwe leier W4 - Die weg saam met God W5 - Verwoesting van Jerigo W6 - Die groot slag van Gibeon W7 -‘n Leier se laaste woorde