Die eerste kwartaal – Die Skepping W1 - Is daar net een God ? W2 - Wie het alles wat bestaan geskape? W3 - God skep dag en nag asook die uitspansel W4 - God skep: Son, maan en sterre ; Visse en voëls ; Diere en mense W5 - Die sondeval W6 - Die eerste moord W7 - Noag bou ‘n Ark W8 - Die Sondvloed
Die tweede kwartaal – God se man W1 - God eer Abram omdat hy sonder om te twyfel God gehoorsaam W2 - God sluit ‘n verbond met Abram W3 - Abraham gee om vir ander mense en bid vir Lot W4 - God waarsku altyd voordat Hy teen ons optree W5 - God doen wat Hy sê en praat nie maar net nie! W6 - God toets Abraham se geloof W7 - Isak se seuns
Die derde kwartaal – God se man W1 - Jakob ontvang ‘n droom van God W2 - Dit wat jy aan ander doen sal aan jou gedoen word W3 - God vorm geloof in Jakob se gedagte W4 - Ons kan met God praat, en Hy sal ons antwoord W5 - God het klaar ons lewens vooruit beplan W6 - Josef word verkoop W7 - Josef en Potifar se vrou W8 - God se plan met ons sal Hy uitvoer as ons Glo